Welkom


BDT Africa is 'n makelaarslid van die Johannesburgse Sekuriteitebeurs wat fokus op landbou kommoditeite se afgeleide instrumente wat op die Suid-Afrikaanse Termynbeurs verhandel word.

Agtergrond


Kommoditeitsmarkte het die afgelope paar jaar wisselvallig geword in reaksie op 'n groot groei in vraag, uiterste weerpatrone, wisselvallige valutamarkte en ’n groeiende vraag na hernubare energiebronne. Deelnemers aan die kommoditeitsmarkte is onlosmaaklik aan prysonsekerheid blootgestel. Hierdie onsekerheid is 'n bestuursuitdaging wat met die gebruik van verskansingsinstrumente bestuur kan word.

Ons Waardes

Integriteit

Superieure Kliëntediens

Positiwiteit

Aanpasbaarheid


BDT Africa Dienste

BDT Africa Kommoditeite

BDT Africa fokus op kommoditeite wat deur SAFEX Landbou Kommoditeitsafdeling en SAFEX Globale Kommoditeitsafdeling verhandel word. Dit sluit in:

PLAASLIKE LANDBOUKOMMODITEITSMARKTE BUITELANDSE VERWYSENDE LANDBOUKOMMODITEITE ANDER BUITELANDSE VERWYSINGSKOMMODITEITE
Witmielies CBOT Mielies Brent Olie
Geelmielies KBOT Hard Red Winterkoring Koper
Koring CBOT Sagte Rooi Koring Goud
Sonneblomsaad CBOT Sojabone Diesel
Sojabone Koffie Palladium
Sojaboon-oliekoek Katoen Platinum
Sojaboon-olie Kakao Silwer
Bees Suiker WTI
Natuurlike Gas
Petrol
Verhittingsolie
Quanto
Quanto Maxi

BDT Africa in die Nuus

Landbouweekblad_2-April-2020
Landbouweekblad, 2 April 2020
 
 
 

Kontak BDT Africa Vandag